Huisgenoot

M-NET

-

BLADE RUNNER 2049

Drama. Officer K, ’ n nuwe “blade runner” vir die Los Angeles-polisie, ontdek ’n geheim wat diep begrawe is en die hele samelewing in ’n chaos kan dompel. Sy ontdekking lei hom op die spoor van Rick Deckard, ’n voormalige “blade runner” wat al 30 jaar vermis word. Ryan Gosling en Harrison Ford (foto) en Ana de Armas.

SONDAG 17 JUNIE 20:05 2017, 164 MIN, 16GSNT

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa