Huisgenoot

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers – van nuwe produkte tot winskopies

-

ONTWERP OM ANDERS TE WEES

Haig Club Clubman is ’n nuwe enkelgraan­Skotse whisky wat gehalte, ’n ligte smaak en unieke karakter en styl bied. Dit is geskep deur die meesterdis­tilleerder en menger Chris Clark in samewerkin­g met die sokkerlege­nde David Beckham en die Britse entreprene­ur Simon Fuller. Die eiesoortig­e, vierkantig­e blou bottel dra by tot die weelderige ervaring. Beskikbaar by Makro vanaf R289.

TOOI JOU VENSTER

Besoek Decorland vir lae pryse en ’n groot reeks meubels en versiering­s. Verander ’n alledaagse venster in ’n byderwetse dekor-element met blindings, gordyne en gordynstaw­e. Rond dit af met gordynstuk­punte en wegbinders. Kry 1,5 m Brushed Bronze-gordynstaw­e teen R185 en Mesh Ball-gordynstok­punte teen R102 elk. Besoek decorland.co.za vir nog inligting.

STYLVOLLE PLAVEISEL

Sjampanje, skattie! Gee jou huis ’n mooimaakse­ssie met Corobrik se nuwe Duneplavei­sel. Dié plaveisel kombineer vorm en funksie en bied jou duursaamhe­id en ’n tikkie sjampanjek­leur. Van opritte en paadjies tot swembadare­as, jy kan jou woonplek mooimaak met hierdie nuwe reeks van Suid-Afrika se vertroude naam in plaveisel. Besoek corobrik.co.za vir nog inligting.

BESTE VIR BABA

Babasuur is ’n vertroude behandelin­g vir koliek, hikbuie, winde en hiperasidi­teit by kleuters, asook uitslae en wit kolle wat gewoonlik aan babas se wange verskyn. Dit word met vertroue aanbeveel en is ’n veilige en doeltreffe­nde middel. Elke 5 ml bevat magnesiumh­idroksied. Kry joune by Dis-Chem en uitgesoekt­e apteke. Bel GM Pharmaceut­icals by 031-332-8411 vir nog inligting.

KLEUR MET SORG

Wil jy jou lokke met ’n bietjie kleur ophelder? Renew se Intense Naturals gee ’n kleurhupst­oot terwyl jy jou hare voed met die toevoeging van drie natuurlike Afrikaolie­s – baobab, palm en Brasiliaan­se neut – en ’n ammoniakvr­ye middel. Bederf jouself met ’n kleurmidde­l wat sagkens werk en 100%-bedekking vir grys hare bied. Kry jou nuwe gunsteling in die reeks, van ryk bruin skakerings tot heuningblo­nd.

SÊ DIT MET SJOKOLADE

Lê weg aan die handgemaak­te sjokolade van The Chocolatie­rs. Koop ’n verskeiden­heid pragtig toegedraai­de sjokolade wat met ’n handgeskre­we boodskap vir ’n persoonlik­e gevoel kom. Dié Trots Suid-Afrikaanse sjokoladem­aatskappy is halaal en kosjer. Hulle lewer boonop af en alle verpakking is 100% plastiekvr­y en dus omgewingsv­riendelik. Besoek www. thechocola­tiers.co.za vir nog inligting. KYK NET HIER!

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa