Huisgenoot

Sean Sea werk hard om m onderbroek­model onderb te speel

-

Toe hy uitvind sy Getroud met Rugby-karakter gaan aan ’n onderbroek­model onde word, het Sean van Noordwyk yk twee tweem maande voor die tyd begin werk om sy lyf hier- iervoor reg re te kry. En sy blokkiesma­ag en gespierde lyf bewys sy harde werk en gesonde eetgewoont­es het vrugte afgewerp.

“Indien “Ind ek nie voorberei het nie, sou ek nogal ongemaklik ongem gevoel het,” erken Sean.

Hy Hyh het einde verlede jaar uitgevind sy karakter, Reitz, Re het besluit om ’n kontrak te teken om sy lyf vir ’n fotosessie onderbroek­model te hou.

“Ek “E het nie veel van ’n Desemberva­kansie gehad geh nie. Ek was elke dag in die gimnasium, heeltyd hee van my dieet bewus en het elke gram geweeg gewe wat ek geëet het,” sê Sean. Hy het sewe dae per week ’n ander spiergroep in die gimnasium gimna geoefen en drie keer per week fietsgery. “Ek “E het gemik na 1 800 kJ per dag. Ek het my stysel- sty en proteïenin­name hoog gehou en my vetinname vetinn laag,” vertel Sean.

Ná Nád die onderbroek­fotosessie het die produksies­pan siespa vir Sean gevra om weer gewig aan te sit sodat kykers nie vir Reitz die rugbyspele­r verloor r nie.

“Reitz “Rei is nie die soort ou wat sommer net so iets ts sal doen doe nie,” sê Sean oor sy karakter se besluit om m in ’n onderbroek on te poseer. “Ek dink dit het baie van an hom geverg ge om eindelik die besluit te neem en die e kontrak kontra te aanvaar. Maar wanneer hy besluit om iets te doen, doe doen hy dit voluit.”

DIT WAS HARDE WERK

 ??  ?? Kykers verloor darem nie vir Reitz die rugbyspele­r nie en Sean het ná die onderbroek­fotosessie weer gewig aangesit.
Kykers verloor darem nie vir Reitz die rugbyspele­r nie en Sean het ná die onderbroek­fotosessie weer gewig aangesit.
 ??  ?? Die Getroud met Rugby-akteur Sean van Noordwyk het twee maande lank hard gewerk om sy lyf reg te kry toe sy karakter, Reitz, besluit om ’n fotosessie in ’n onderbroek te doen.
Die Getroud met Rugby-akteur Sean van Noordwyk het twee maande lank hard gewerk om sy lyf reg te kry toe sy karakter, Reitz, besluit om ’n fotosessie in ’n onderbroek te doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa