Huisgenoot

Local IsLekker Is Lekker

-

Met twee konserte was die gewilde Classics Is Groot vanjaar selfs groter as tevore.

Nadat kaartjies vir verlede jaar se musiekblys­pel uitverkoop is, was die vervaardig­ers onder groot druk om te verseker 2018 s’n is nóg beter. En hulle het dit beslis reggekry . . .

Jannie Moolman, Kevin Leo en Corlea was maar net ’n paar van die plaaslike sterre wat die verhoog met die internasio­nale sangsensas­ies Patrizio Buanne en Amira Willighage­n gedeel het. Hulle het trefferlie­djies van onder andere Queen, Abba, Elton John en Bon Jovi uitgevoer.

Patrizio (39), wat in 2016 ook deel van Classics Is Groot was, vertel dit was ’n groot eer om weer betrokke te wees. Volgens dié gewilde Napoli- taans-Oostenryks­e sanger is die produksie ksie e “enorm”.

Die jong Nederlands­e sangsensas­ie Amira (14), wat in Januarie vanjaar na Suid-Afrika verhuis het, was weer op die e ver- ve erhoog en vertel die grootheid daarvan beïndruk eïnd druk haar steeds. “Classics is beslis een van die grootste produksies waarvan ek nog deel eel was,” vertel dié klein blouoogmei­sie met t die di ie groot stem.

Vir Corlea was Classics Is Groot ’n hoogte- ogte epunt. “Hierdie uitvoering is my droomkonse­rt,” nse ert,” sê sy.

Classics Is Groot is vanjaar op 9 Junie in die died Sun Arena Time Square in Pretoria gehou. ou.

 ??  ?? Die Proteakapt­ein, Faf du Plessis, vroulief Imari en hul dogtertjie, Amélie, geniet hul gesinstyd in Bali. LINKS: LIN Die Bravo!aanbieder aanb Reynard Slabbert Slabb en aktrise Ingrid IngridH Hoffman speel lekker agtagter die skerms. LINKS ONDER: (Van links) DDie sanger Jannie Moolman, Moolm die seremoniem­eester, meeste Armand Aucamp,camp, een die sanger Kevinvin Leo maak gereed vir ’n groot Classics-aand. REGS: Amira Willighage­n (links) saam met die sangeres Monique Steyn. LINKS: Die Proteakrie­ketspeler JP Duminy en sy vrou, S Sue, by die Topkapip paleis in Istanbul. R REGS: Die paartjie w wys na die Bosporusse­estraat, ru wat Europa E en Asië skei. BO: Die nuweling Boki saam met die sangeres Corlea. HEEL BO: Die internasio­nale spesiale gaskunsten­aar Patrizio Buanne gee vir die sangeres Tarryn Lamb ’n piksoentji­e op haar hand.
Die Proteakapt­ein, Faf du Plessis, vroulief Imari en hul dogtertjie, Amélie, geniet hul gesinstyd in Bali. LINKS: LIN Die Bravo!aanbieder aanb Reynard Slabbert Slabb en aktrise Ingrid IngridH Hoffman speel lekker agtagter die skerms. LINKS ONDER: (Van links) DDie sanger Jannie Moolman, Moolm die seremoniem­eester, meeste Armand Aucamp,camp, een die sanger Kevinvin Leo maak gereed vir ’n groot Classics-aand. REGS: Amira Willighage­n (links) saam met die sangeres Monique Steyn. LINKS: Die Proteakrie­ketspeler JP Duminy en sy vrou, S Sue, by die Topkapip paleis in Istanbul. R REGS: Die paartjie w wys na die Bosporusse­estraat, ru wat Europa E en Asië skei. BO: Die nuweling Boki saam met die sangeres Corlea. HEEL BO: Die internasio­nale spesiale gaskunsten­aar Patrizio Buanne gee vir die sangeres Tarryn Lamb ’n piksoentji­e op haar hand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa