Huisgenoot

Chris se nuwe liefde ’N

- an mde nold - ilie, na n aar-

JAAR nadat hy aangekondi­g het sy en sy eksvrou, Anna Faris, se paadjies gaan skei, lyk dit of Chris Pratt eindelik met sy lewe aangaan. Die liefdesvla­m het hoog gebrand toe die Jurassic World-akteur en Katherine Schwarzene­gger onlangs op ’n ontspanne piekniek gekiek is. Sy is glo sy meisie. Chris (39) tel tans onder Hollywood se 10 bes betaalde akteurs, maar die 28-jarige Katherine hoef glad nie terug te staan nie – sy is veel meer as net die oudste kind van Maria Shriver, van die beroemde Kennedy-familie, en die voormalige akteur en politikus Arnold Schwarzene­gger.

Die ambisieuse leefstylbl­ogger het al die selfhelpbo­eke Rock What You’ve Got: Secrets to Loving Your Inner and Outer Beauty from Someone Who’s Been There and Back en I Just Graduated . . . Now What? en ’n kinderboek, Maverick and Me, geskryf.

Sy het ook ’n hegte verhouding met haar beroemde familie, insluitend haar suster, Christina (26), en broers, Patrick (24) en Christophe­r (20), ten spyte daar- van dat Arnold en Maria in 2011 uitmekaar is. Gelukkig vir Chris hris het sy al vantevore gesê haar ar ouers se egskeiding het haar ar nie van trou afgesit nie. “Ek wil beslis trou,” het sy in 2016 aan die tydskrif People gesê oor haar ouers se skeiding (nadat dit op die e lappe gekom het Arnold is die pa van die 20-jarige j g Joseph p Baena, ena, ’n kind wat hy jare gelede byy by hul huishulp uishulp verwek het). “Ek leeer leer baie aie by albei my ouers oor died die huwelik uwelik en hoe om ’n goeie, ge-g gesonde onde verhouding te hê.”

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa