Huisgenoot

Regsdrama met SA geur

- Fynskrif Fy begin op 10 Julie om 20:00 20 op kykNET N (DStvkanaal kan k 144).

Regsdramas Regsdramma­s soos Suits, The Good Wife en Boston Legal het ons al lank reeds voor die kassie kassiee vasgenael gehou. En nou kan kykers na naa ’n regsdrama met ’n SuidAfrika­anse Afrikaanss­e geur uitsien. In elke episode van Fynskrif Fynskkrif hanteer die prokureurs by ’n regsfirma regsfirmaa ’n siviele saak tussen hul persoonlik­e en familiedra­mas fammiliedr­amas deur.

“Daar is isi ewe veel drama as komedie,” vertel verteel Beer Adriaanse, wat die rol van die diie prokureur Corné Hanekom speel. speeel. Sy posisie by Van Wyk & Vennote Veennote kom in die gedrang toe toee ’n ou bekende sy opwagting maak. maak.m Beer beskryf sy karakter as “iewers tussen ’n

pitbull en enn ’n puppy ”. Vir hom homm was dit veral interessan­t teressannt om te sien hoe baie navorsing navoorsing gedoen en regskennis regskeenni­s ingewin is om die reeks reeeks te skep. “’n Probleem Probleemm sal bekyk word waarrondom waaarrondo­m daar dan nog ’n kinkel of ofo ’n wending ontwikkel.” Die skrywers van die diie r reeks is Louis Pretorius en Albert Snyman, Snym wat al vir treffers soos Die Boekklub BBoe en Die Boland Moorde gesorg gesorgg het. he Beer, deesdae ’n Johannes- JJoh burger, sê hy het dit geniet om tydens ttyd die verfilming ’n paar p maande in sy grootwords­tad, ggro Kaapstad, Kaappsta deur te bring. In I sy vrye tyd het hett hy Tafelberg gaan gaaan uitklim.

 ??  ?? Uitgevat inn sy das en pak lyk Neels ggeregeree­d om ’n regsfirmaa te bestuur.
Uitgevat inn sy das en pak lyk Neels ggeregeree­d om ’n regsfirmaa te bestuur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa