Huisgenoot

Katy Perry

Hier’s alles wat jy y oor die Roar-sangeres moet weet voor haar SA toer

- Saamgestel deur NICI DE WET

Op eie bodem KatyCats, Cats, die gewag is eindelik verby. by. Plaaslike aanhangers kan binnekort ekort die Amerikaans­e popkoningi­n n (33) in aksie sien wanneer sy op 18, 20 0 en 21 Julie by die Ticketpro Dome in Johannesbu­rg ohannesbur­g optree as deel van haar Witness-wêreldtoer. Katy, wat bekend nd is vir treffers soos Swish Swish en Dark Horse, kan nie wag om vir die eerste keer in Suid-Afrika op te tree ee nie. “Ek is opgewonde om als te sien en wat Johannesbu­rg bied,” het sy aan n Channel24 gesê. Die New Yorkse DJ-duo duo The Dolls en Katy se gewese agtergrond­sangeres grondsange­res Elle B gaan vir haar open. . Haar hondekind is ook ’n ster

Vergeet van kinders – dié treffermas­jien se hondekind is die een n wat in haar beroemde voetspore volg. lg. Nugget, Katy se geliefde miniatuurp­oedel, poedel, het sy eie Twitterpro­fiel (@NuggetPerr­y). ggetPerry). Nugget het verlede jaar saam m met sy trotse ma in ’n televisiea­dvertensie nsie vir die Amerikaans­e bankreus Citigroup group gesig gewys. Gesondheid­sfanatikus­ikus

Sy bly fiks en gesond danksy daaglikse ikse jogasessie­s en meditasie. Katy maak k ook seker sy slaap snags 10 uur lank en skakel kakel suiker en sui- wel uit haar dieet. “Jy moe moet rus, eet en oefen. In my 2 20’s kon ek met ’n babbel babbelas vertonings doen nadat ek ’n burger geeet het; ek kan k dit nie meer doen nie.” Gospelwort­els Gospelwort­el Haar ouers, Keith en Mary Hudson, is albei pastore. Katy sê sy het van haar geboorteda­g ge die “grense getoets”. g Haar ouers on ondersteun haar baie, sê sy, en “laat dit net daar” wat s sekere dinge betref. “My ouers o is ander soort Christen Christene; hulle is baie modern. My pa het h vier tatoes.” Skoon is cool Wat beskou Katy as die perfekte man? “A “As jou tande en naels goed versorg is, is jy beslis ’n kandidaat,” het sy in 2015 aan die d glanstydsk­rif Glamour vertel. “As jy nie o onder jou naels skoonmaak nie en dan aa aan my wil raak, vergeet dit. En vir my persoonlik: perso hoe minder hare, hoe beter.” Ons reken haar kêrel, die Hollywood-harH tebreker Orlando Bloom (4 (41), voldoen aan dié vereistes. Digitale rekordbrek­er C Chained to the Rhythm, die eerste enke enkelsnit van haar jongste album, Witness, is op die dag toe dit uitgereik is meer as dr drie miljoen keer van die musiekstro­omdiens musiekstro­omdi Spotify afgelaai – ’n rekord vir ’n sang sangeres. Die video vir die tweede enkelsnit op dié album, Bon Appétit, het binne 24 uu uur 16,8 miljoen trefslae op YouTube geh gehad. En so het sy haar eie rekord laat spat sp wat sy met haar treffersni­t Roar op opgestel het. Versigtig met die kritiekkr Katy het vanjaar in die gewilde Amerikaans­e sangkompet­isie American Idol se beoordelaa­rspaneel by die countryste­r Luke Bryan en die veteraansa­nger Lionel Richie aangesluit. “Dit was glad nie maklik nie,” bieg Katy. “Simon Cowell kon onbeskof wees, want hy is ’n bestuursho­of en ’ n man. Maar as jy die rol omswaai, is jy ewe skielik ’n t***. “Daarom is ek maar versigtig.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa