Huisgenoot

Charlotte se babamagie

‘Charlotte sal graag ’n boetie of sussie vir Raphaël wil hê,’ sê ’n bron.

-

Ná maande van ger gerugte het iemand in die binnekring bevestig Charlotte Casiraghi (31) en haar rolprentve­rvaardiger-verloofde, Dimitri Rassam (36), sal Caroline, prinses va van Hannover, se sewende kleinkind “laat somer, vroeg September” verwelkom verwelkom. Die baba het reeds twee neefs wat amper ewe oud is met dié dat Pierre e en Andrea, Charlotte se twee broers, albei vanjaar aankomelin­ge in hul ge gesin verwelkom het. Pierre (30) het die tweede keer pa geword met die kom koms van Francesco Carlo Albert in Mei, terwyl Andrea (34) sy derde kind, ’n seu seun, Maximilian Rainier, in April, verwelkom het.

Die nuwe kleindin kleinding sal ook aansluit by sy of haar sibbes, Raphaël (4), Charlotte se seun by die komediant Gad Elmaleh, en Dasha (6), Dimitri se dogter by sy eksvrou, die R Russiese model Masha Novoselova (33).

Swangerska­psge Swangerska­psgerugte het in Maart die ronde begin doen toe Charlotte by Monaco se jaarlikse Rosebal opdaag met ’n oorgroot Yves Saint Laurentver­estola oor haar s swart rok gedrapeer.

Al was koninklike waarnemers oortuig hulle kon ’n effense babamagie onder die massa vaalp vaalpienk vere sien, is enige swangerska­psgerugte oorskadu deur die tamaai ste steen waarmee Charlotte aan haar ringvinger gespog het. Die paartjie, wat in Maart op ’n skivakansi­e in Zürs, Oostenryk, verloof geraak het, het met gr graagte hul verlowing bevestig, maar nie ’n woord oor hul broodjie in die oond oondjie gerep nie.

Volgens die tyds tydskrif Hola het die twee beplan om in Junie ewige trou aan mekaar te beloof, m maar was hulle verplig om die plegtighei­d tot ná die somer uit te stel, waarsky waarskynli­k om eers hul baba te verwelkom.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa