Huisgenoot

Behandel elke kind na sy aard

Intro- en ekstrovert­e kinders moet verskillen­d hanteer word. Hier’s raad oor watter soorte aandag hul verskillen­de persoonlik­hede verg

- Deur CARLA COETZEE

JY HET hulle albei ewe lief, maar hulle verskil hemelsbree­d. Terwyl die een teruggetro­kke en dikwels ingedagte is, is die ander op sy gelukkigst­e tussen vriende en reg om enige avontuur aan te pak. Hoe hou ’n ouer huis met ’n introvert en ekstrovert in dieselfde kroos? Nie net verskil hul voorliefde­s en behoeftes soms hemelsbree­d nie; ook hul reaksies verskil wanneer jy hulle dieselfde opdrag gee, e, aan ’n ervaring blootstel of dissipline­er. r.

Vra maar vir Theresa Venter, ’n ma van an drie van De Rust in die Klein-Karoo. o. “Dinge soos dissipline was maklik met et ons middelkind,” gesels sy oor die introovert, Stephan (nou 26). Wanneer hy iets ts verkeerds gedoen het, kon ons met hom m praat en sê dis verkeerd en ons is teleurrges­teld. Dan het hy dit nie weer gedoen en nie. Maar met ons ander twee moes ons ns kreatiewe strawwe uitdink.”

Stephan was gek oor rekenaarrs­peletjies, terwyl Janneman (21) en Carrla (28) liewer by maats wou kuier of winnkel toe gaan. “Dit was vir ons belangrik ik dat Stephan sosiale vaardighed­e aannleer,” vertel Theresa.

“Hy moes byvoorbeel­d altyd gaste te se blad skud wanneer hulle kom kuier. er. Die ander twee moes leer om soms rustig ig te wees en hulself besig te hou.”

Theresa en haar man, Jan, die eienaars van ’n gastehuis, het ook toegesien dat die gesin dinge saam doen, selfs al het die een kind dit meer geniet as die ander.

“Dis was soms moeilik,” vertel Theresa, “want hulle sou kla of soos kat en hond baklei, maar vandag is ons steeds ’n baie gehegte gesin.

“Ek dink dis omdat ons soveel saam gedoen en verseker het elke kind se behoeftes word in ag geneem.”

Dis nie net intro- en ekstrovert­e se persoonlik­heid wat verskil nie; hul brein is as’t ware war re verskillen­d bedraad. “In navorsin navorsing ng is bevind intro- en ekstrovert­e se brein het verskillen­de neurolog neurologie­se giese weë en dra seine anders oor.” o or.”

Huisg Huisgenoot genoot het by kenners raad gevra oor hoe ouers ouerso kan sorg hulle hu ulle tree konsekw konse kwent went regverdi reg verdig ig maar ook aanpasbaar op wannee wanneer er hul intro- en ekstrovert­e kinders uiteenlope­nde soorte aandag kort.

INTROVERT OF EKSTROVERT?

Moenie bloot aanvaar ’n skaam kind is ’n introvert en ’n spontane een ’n ekstrovert nie, sê Alma de Wet, ’n arbeidster­apeut van Pretoria. “Die verskil tussen intro- en ekstrovert­e is geleë in waar hulle hul ‘energie gie’ vandaan kry,” kry, meen sy. Introverte voel verfris wanneer hulle tyd op hul eie deurbring en ekstrovert­e wanneer hulle deur mense omring word. In haar boek boekk Kweek Kinders met Karakter Karaakter verdeel die spraakterr­apeut spraaktera­peut Hettie Brittz kindeers kinders in vier persoonlii­kheidstipe­s soonlikhei­dstipes aann aan die hand van b boomsoorte: oomsoorte: DDie Die palm- en r roosbome oosbome is diie die ekstrovert­e enn en die sier- en ddennebome dennebome ddie die introverte. Roosbome iis is dinamies en heet het ’n sterk wil, terwwyl terwyl palmbome

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa