Huisgenoot

Op die Rooitapyt

Die aktrise Lil Lily James, wat ’ ’n jonger wee weergawe van M Meryl Streep ep se karakter, Donna Sheridan, in die fliek speel, het in ’n skepping deur Oscar de la Renta geskitter.

-

MAMMA MIA! HERE WE GO AGAIN- WÊRELDPREM­IÈRE LONDEN

Tien jaar nadat die eerste fliek op die silwerdoek was, keer Amanda Seyfried as die karakter Sophie Sheridan terug. Die aktrise, wat aanhangers opnuut met haar pragtige sangstem in die opvolgpren­t bekoor, het ’n dramatiese swart pak na die première van die fliek gedra.

COMIC-CON- PARTYTJIE SAN DIEGO

Die Magic Mike-aktrise Olivia Munn het broek en top deur BreeLayne gedra na ’n paneelbesp­reking oor haar eersdaagse ruimtewese­fliek, The Predator, by Entertainm­ent Weekly se Comic-Con-makietie. 2 Die Riverdale-ster Lili Reinhart het ’n nousluiten­de nommertjie deur Monique Lhuillier vir die partytjie gekies. 3 Ginnifer Goodwin van Once upon a Time-faam het haar blinkertji­erok met Mary y Jane-styl-hakskoene y hakskoene afgerond.

ESPY- PRYSE LOS ANGELES

1 Die aktrise Alison Brie het ’n blink halternekr­ok deur Vivienne Westwood gedra. 2 Eiza González van Baby Driver-faam het ’n swart fluweelrok deur Rasario en juweliersw­are deur Jennifer Meyer gekies. 3 Die tennisster Sloane Stephens het die koppe laat draai in ’n helderrooi broekpak. 4 Die Underworld-aktrise Kate Beckinsale was glansryk in ’n eenskouerr­ok deur Alberta Ferretti. 5 Die R&B-sangeres Ciara het die oog gevang in ’n geel rok deur Maticevski.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa