Speel met kleur en gee jou ponie ’n ekstra kinkel: Sit ligstrepies in en maak ’n los vlegsel van die hoë ponie vir ’n mooi streepeffek. Ombré lyk ook mooi in ’n ponie. Of as jou hare korter is, maak dit hoog gg agter vas en knip dan ’n vals als haarstuk aan vir ’n lang stert.