Huisgenoot

HOEKOM VERHOOG VERSEKERIN­G METTERTYD?

-

Versekerin­g kan om ’n aantal redes mettertyd verhoog: Inflasie beïnvloed jou premies. Die aantal eise wat jy indien, is ook ’n faktor. As jy dikwels eis, sal die versekeraa­r jou as ’n hoër risiko beskou en jou premie verhoog. Wat motors betref: Al verminder die motor se waarde, verhoog die prys van motoronder­dele, verf en arbeid, wat die herstel van motors mettertyd duurder maak en dus ’n verhoging in premies verg. Jou risikofakt­ore kan ook mettertyd verander. So kan waar jy werk of woon jou premie ook beïnvloed.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa