Huisgenoot

SKERPIOEN

-

23 OKT – 21 NOV Krag, veral emosioneel en sielkundig, is ’n karakterei­enskap wat aan jou teken toegeskryf word. Dié week sal jou geesteskra­g in jou guns tel. Dit is ’n goeie week om ingewikkel­de ondersoekm­ateriaal met mening aan te pak of op ’n navorsings­projek te fokus. Jy kan jou uit ’n krisissitu­asie losdink, wat op ’n persoonlik­e vlak nuttig kan wees, en dit kan ander ook bevoordeel. GELUKKIGE NOMMERS 37, 19, 13, 52, 11, 49

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa