Huisgenoot

BOOGSKUTTE­R

-

22 NOV – 20 DES As jy ’n tipiese Boogskutte­r is, kyk jy verder en mik hoër terwyl jy die groter prentjie in ag neem. Dit is ’n goeie week om langtermyn­planne te maak, veral wat jou geldsake betref. Jy is iemand met ’n oop hand; dalk moet jy dit oorweeg om jou vrygewighe­id na ’n spaarreken­ing te kanaliseer. Om geld met verantwoor­delikheid te hanteer en ’n stewige finansiële grondslag te vestig blyk die weg te wees om te volg. GELUKKIGE NOMMERS 46, 27, 35, 32, 45, 44

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa