Huisgenoot

RAM

-

21 MRT – 19 APR Dis ’n week waarin dit problemati­es kan wees om met gesagsfigu­re te meng, veral as jy ’n Ram is wat daarvan hou om dinge op jou eie manier te doen. ’n Uitdagende tyd lê vir jou voor; of jy nie met jou baas saamstem nie, ’n ouer jou inperk of ’n toesighoue­r jou spoed breek. Kners op jou tande en moenie jou humeur verloor nie; dit sal sake net vererger. GELUKKIGE NOMMERS 6, 50, 3, 52, 26, 49

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa