Huisgenoot

STEENBOK

-

21 DES – 20 JAN Jy is in die kollig en trek aandag, wat dit ’n gunstige week maak om jou doelwitte te bereik. Dit is ’n tyd om jou vermoëns en talente te vertoon. Met dié dat die spontane Mercurius in jou beroepshor­oskoop tuisgaan, is dit ook ’n uitstekend­e tyd om met ander mense in jou veld te kommunikee­r. Samesyn kan jou aan magtige mense voorstel; moenie terughoude­nd wees nie. GELUKKIGE NOMMERS 28, 50, 17, 14, 29, 13

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa