Huisgenoot

MAAGD

-

23 AUG – 22 SEP Verken jou hulpbronne en talente, ook dié van ’n niematerië­le aard. Dis ’n goeie tyd om by jou kreatiewe kant in te skakel en daaraan te werk om kuns of handewerk te vervolmaak. Dit kan sowel ’n genotvolle tydverdryf as bykomende bron van inkomste wees. Moenie die ontwikkeli­ng van spirituele krag miskyk nie. GELUKKIGE NOMMERS 2, 5, 40, 50, 12, 25

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa