Huisgenoot

MARK:MANOF MASJIEN?

-

Terwyl ons almal knus onder die komberse lê, is Mark Wahlberg reeds flink uit die vere. Teen n die tyd dat ons opstaan, het hy reeds ’n halfuur gebid, ontbyt geëet, geoefen, weer geëet en ge- estort. En as jy ’n laatslaper is, het hy reeds ’n n potjie gholf gespeel.

Mark (47) het sy strawwe daaglikse oefenprogr­am onlangs op Instagram gedeel, en al was sosialemed­ia gebruikers beïndruk, wonder baie van ons hoe hy dit regkry . . .

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa