Huisgenoot

Babama gie opdielo opplank

-

As Slick Woods nie e voor die New Yorkse Modeweek ’n bekende nde naam was nie, is sy dit nou. Die 22-jarige ge model was die ster van Rihanna se Savage vage X Fenty-vertoning, waar sy trots haar baba boepie in bondage

geïnspiree­rde onderklere erklere gewys het. Net 14 uur daarna na het Slick aan ’n babaseun met die naam Saphir hir die lewe geskenk. Sedertdien het sy bevestig ig sy was reeds in die vroeë stadiums van kraam m terwyl sy op die loopplank was. Die geboorte oorte is aangekondi­g deur die kind se pa, die model Adonis Bosso, so, wat ’n Instagramf­oto van homself geplaas het met die e byskrif “Vaderskap”.

’n Paar uur later het Slick ’n foto van haarself f by die Fentyverto­ning met et ’n bemagtigen­de byskrif if op haar eie Instagram gelaai.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa