Huisgenoot

GEORGESE GEHEIME ALBUM

-

‘Dit is voltooi, opgeneem, gemeng en lê net daar’ – DAVID AUSTEN

George Michael het genoeg voltooide liedjies vir ’n album nagelaat, maar aanhangers kry dalk nooit die kans om dit te hoor nie.

SSo bbeweer didie oorledeld musikantik se kkreatiewe­i vennoot, DDavid id Austen. Hy sê die kunstenaar het ’n kluis vol liedjies gehad wat gereed was om uitgereik te word. Maar hy is onseker of George se aanhangers ooit die geheime snitte sal hoor.

“’n Paar opnames is uitsonderl­ike stukke skryfwerk. Dit is voltooi, opgeneem, gemeng en lê net daar,” het David onlangs aan die Amerikaans­e nuusagents­kap Daily Star gesê. George, wat op Kersdag 2016 in die ouderdom van 53 dood is, het deur sy roemryke loopbaan aan talle liedjies gewerk.

Maar omdat hy so ’n perfeksion­is was, het hy net twee ateljeealb­ums saam met Wham! uitgereik en vyf as solokunste­naar.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa