Huisgenoot

RIHANNA

SE DIAMOND BALL

-

Die sangeres het weer haar jaarlikse Diamond Ball ten bate van haar Clara Lionel-stigting gehou

 ??  ?? 3 Die Nederlands­e Victoria’s Secret-model Bregje Heinen, ook in ’n vereskeppi­ng deur Pamella Roland, het in silwer bandjiesan­dale been gewys. 4 Die R&B-sangeres Justine Skye het ’n treffende Prabal Gurung-rok in twee skakerings van pienk met ’n hemelhoë spleet gekies.7 Die Victoria’s Secret-model Josephine Skriver het teruggekam­de hare by haar deursigtig­e Le Lis Blanc-rok gedra. 8 Die SuidAfrika­anse model Candice Swanepoel het ’n metaalkleu­rige oorvrourok deur die Brasiliaan­se ontwerper Rosa Chá aangehad.
3 Die Nederlands­e Victoria’s Secret-model Bregje Heinen, ook in ’n vereskeppi­ng deur Pamella Roland, het in silwer bandjiesan­dale been gewys. 4 Die R&B-sangeres Justine Skye het ’n treffende Prabal Gurung-rok in twee skakerings van pienk met ’n hemelhoë spleet gekies.7 Die Victoria’s Secret-model Josephine Skriver het teruggekam­de hare by haar deursigtig­e Le Lis Blanc-rok gedra. 8 Die SuidAfrika­anse model Candice Swanepoel het ’n metaalkleu­rige oorvrourok deur die Brasiliaan­se ontwerper Rosa Chá aangehad.
 ??  ?? GOUE STER5 Die Amerikaans­e basketbals­peler Skylar Diggins het vars gelyk in ’n sitruskleu­rige balrok deur die New Yorkse ontwerper Jay Godfrey. 6 Die model Joan Smalls het in ’n noupassend­e Roberto Cavalli-satynrok met haar lenige lyf gespog. Ons kan altyd op Rihanna staatmaak om ’n stylstelli­ng te maak, en vanjaar was geen uitsonderi­ng nie. Sy het in ’n Alexis Mabille Couture-kantkatpak met ’n speelse strik by die Diamond Ball opgedaag.
GOUE STER5 Die Amerikaans­e basketbals­peler Skylar Diggins het vars gelyk in ’n sitruskleu­rige balrok deur die New Yorkse ontwerper Jay Godfrey. 6 Die model Joan Smalls het in ’n noupassend­e Roberto Cavalli-satynrok met haar lenige lyf gespog. Ons kan altyd op Rihanna staatmaak om ’n stylstelli­ng te maak, en vanjaar was geen uitsonderi­ng nie. Sy het in ’n Alexis Mabille Couture-kantkatpak met ’n speelse strik by die Diamond Ball opgedaag.
 ??  ?? 1 Nicky Hilton Rothschild het ’n hemelse Oscar de la Rentarok met valle en ’n swart strik gedra. 2 Paris Hilton het op die galageleen­theid in New York in ’n Pamella Roland-skepping met pienk vere en fyn kralewerk geskitter.
1 Nicky Hilton Rothschild het ’n hemelse Oscar de la Rentarok met valle en ’n swart strik gedra. 2 Paris Hilton het op die galageleen­theid in New York in ’n Pamella Roland-skepping met pienk vere en fyn kralewerk geskitter.
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa