Huisgenoot

Is jy onseker of jou hond of kat oorgewig is? Dit is waarna jy moet oplet:

-

Ribbes kan nie meer gevoel word nie. Het nie meer ’n duidelike middellyf nie. Stel nie meer in speel belang nie of is nie in staat om te speel nie.

Het vetkussing­s oor heupe en basis van stert. Stap of spring moeilik. Versorg hulself moeilik. Halsband moet wyer gestel word. Is kortasem. Slaap meer as gewoonlik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa