HY ÍS SAM
Die veelsydige akteur, wat deesdae in Los Angeles woon, sê hy identifiseer hom soms met Sam. ‘Ek het ook op skool soos ’n buitestander gevoel. Dit was natuurlik om ander redes, maar ek kon my met daardie gevoel vereenselwig’