Huisgenoot

’n Ma skryf hoe haar sesjarige kind verander het nadat sy op skool geboelie is

-

Skole se hande is afgekap. Hulle mag nie meer dissipline toepas nie. Goeie dissipline en gedrag begin by die huis. Maar ook daar mag ’n ouer nie te veel doen nie, anders as in die ou dae. Dit is hoekom ons soveel probleme met vandag se kinders het. CAROLINE DU PLESSIS Ek het deernis met die boelies ook. Wat gebeur by die huis of in die skool wat daartoe lei dat daardie kind so optree? Ons as grootmense moet dink hoe ons sou optree as ons dalk honger gely of daagliks fisieke of geestelike pyn ervaar het. LINDA SNYMAN ENGEL- MOHR STORM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa