Huisgenoot

Ashleigh van der Hoven

Dié boorling van Kaapstad was al op die planke en silwerdoek te sien en droom van naam maak in Hollywood

- Deur TARRYN JOSEPHS wiss bes sy barmh

HAAR PAD NA DIE GROOTSKERM Ashleigh ( (27) is in Kaapstad gebore. Sy was agt van haar 12 skooljare in ’n kosskool in Grahamstad. Sy het twee derdes van die jaar da daar en die res in haar ouerhuis in Kaapstad deurgebrin­g. “Ek n neem aan jy kan sê ek is van Kaapstad én Grahamstad,” sê sy. Ashleigh het op agt haar eerste dramaklas bygewoon. “Dis toe ek geweet het wat ek eendag wou doen, maar my loopbaan het eintlik eers begin toe ek Grahamstad verlaat het.” Ná hoërskool is sy vir ’n jaar Los Angeles toe om aan die Stella Adler Acting Academy te studeer. Met haar terugkeer na Kaapstad het sy ’n graad in finansies en ekonomie aan die Universite­it van Kaapstad voltooi. Toneelspee­l is in dié tydperk op die agtergrond geskuif. Sy’t in 2015 haar rolprentde­buut in die fliek Shark Killer gemaak teenoor die Amerikaans­e hartebreke­r Derek Theler. Sy het ook verlede jaar saam met die Sara Se Geheimaktr­ise Nicola Hanekom aan die teaterstuk Girls Just Wanna Have Fun gewerk en is nou te sien in die fliek CutOut Girls. Nicola het die regie van die fliek behartig en ook die storie saam met haar man, Grant Swanby, geskryf. Ashleigh woon sedert begin vanjaar weer in Los Angeles.

FAMILIEVAS

Sy is die laatlam in die gesin, die jongste van vier kinders. “Ek het besonder geseënde kinderjare gehad,” vertel Ashleigh. “My ouers, Nico en Kim, is baie avontuurlu­stig, so my herinnerin­gs as kind wissel van viertrekri­tte tot ski.” Haar ma was nog altyd haar beskermeng­el en haar pa haar grootste ondersteun­er, vertel sy. “Hulle albei het my geleer om dankbaar en barmhartig te wees.”

ROLMODEL

Ashleigh sê om saam met Nicola te kon werk het haar die meeste geleer gel oor aktrisewee­s. “Sy is ’n fenomenale vrou wat w regie behartig, skryf en toneelspee­l. Ons het h baie trane gestort toe ons saamgewerk het.” Nicola het haar geleer om uitsonderl­ike diepte en waarde in toneelspel te vind en dit dan aan die wêreld oor te dra.

GROOT DROMDROME

Hoewel Ashlei Ashleigh tans op haar werkvisum in Los Angeles wag, keer dit haar nie om besig te bly nie. Sy neem tone toneelspel­klasse by die Amerikaans­e akteur en rolpr rolprentve­rvaardiger Anthony Meindl se ateljee in Lo Los Angeles en is besig met skrywerskl­asse by d die UCB-teater. Sy skryf ook tans haar eie webree webreeks. “Ek wil dit graag verfilm en op feeste speel.” S Sy wil baie graag in Amerika bly en ’n rol losslaan i in ’n komedieree­ks of ’n fliek wat die Amerikaner J Judd Apatow, die man agter komediefli­eks soos Tra Trainwreck, vervaardig. Ashleigh Ashle is nie net ’n aktrise nie, maar ook ’n kranige bokser. bo Sy het vier jaar gelede begin boks, maar nog nie in die kryt meegeding nie. “Ek het omtrent agt weke sonder toneelspee­l nodig ingeval ek kneusplekk­e kne op my gesig kry.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa