Huisgenoot

STEM SO VIR JOU GUNSTELING­BENOEMDE IN ELKE AFDELING

-

SMS

SMS die kode van die benoemde van jou keuse, jou naam en van voor 3 Oktober om 15:00 na 35407. (Voorbeeld: SMS A5#MariePreto­rius na die SMS-lyn 35407, of SMS C3#DirkSnyman na die SMS-lyn 35407.) Elke SMS kos R1,50. Net 19 stemme per selfoonnom­mer word toegelaat.

AANLYN

Om op ons webtuiste te stem, besoek Huisgenoot.com en volg die aanwysings. Jy kan slegs een keer in elke afdeling stem.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa