Huisgenoot

STEM SO VIR HUISGENOOT SE VERMAAKSTE­R VAN DIE JAAR

-

Is daar een benoemde wat jou die afgelope jaar die meeste bekoor het of gewoon net die gunsteling van al jou gunsteling­e is? Jy kan in een ekstra afdeling soveel kere vir hom of haar stem as wat jy wil, want Huisgenoot wys vanjaar weer een vermaakste­r van die jaar aan. SMS die kode van jou gunsteling­ster uit al vanjaar se benoemdes, jou naam en van voor 3 Oktober om 15:00 na 38407. (Voorbeeld: SMS A5#SarieVente­r na die stemlyn 38407, of SMS C3#JanVermaak na die stemlyn 38407.) In dié afdeling kan jy na hartelus vir enige van vanjaar se benoemdes stem, soveel kere as wat jy wil. Slegs persone word hier in ag geneem en nie flieks, televisiep­rogramme, liedjies of musiekvide­o’s nie. Elke SMS kos R1,50.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa