Huisgenoot

DIS G’N GRAP!

-

R2 biljoen (oftewel R2 000 miljard) Hy’s glo soveel werd.

2 Die getal motorongel­ukke waarin hy al betrokke was, albei i in sy McLaren F1. Die tweede, in 2011, was betreklik ernstig. Hy het beheer verloor en teen ’n boom gebots. Sy skouer was lelik beseer. seer.

R18,2 m. Hy het ná die ongeluk soveel van die verseke- sekering geëis om die McLaren te laat herstel. el. Dis die hoogste eis wat nog in Brittanje ingestel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa