Huisgenoot

ASTROWORLD

TRAVIS SCOTT

- – MAXINE PETERS

Maak reg vir ’n wilde rit met die Amerikaans­e rapper se derde soloalbum. Gasverskyn­ings sluit onder andere Drake en Stevie Wonder in. Dit bevat elemente van trap en psigedelie­se musiek en bereik ’n hoogtepunt met Coffee Bean in tradisione­le hip-hop-styl.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa