Huisgenoot

ONGEKENDE WÊRELD

EMILE MINNIE

- – JACO HOUGH-COETZEE

Emile het in 2008 die derde plek in Huisgenoot se liedjieskr­yfkompetis­ie behaal. Sy nuwe album is alternatie­f, met ligte-rock-ondertone en goeie lirieke. Dis salig vir die langpad wanneer jy na musiek met diepte wil luister.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa