Huisgenoot

KOM KUIER SAAM

GNT

- – JACO HOUGH-COETZEE

Die titel en liedjies soos Dis ’n Manneding en Die Bra Song verklap dis ’n partytjiea­lbum waar die klem op vermaak val. Dit is hoofsaakli­k oorspronkl­ike musiek deur Rouxhan Cloete, maar ’n Theuns Jordaankeu­rspel en die Amerikaans­e rockers Journey se Don’t Stop Believin’ is ook ingesluit.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa