Huisgenoot

WAT AS

TAYE BRINK

- – JACO HOUGH-COETZEE

Die eerste Afrikaanse enkelsnit van die 19-jarige sangeres het ’n countrypop-aanslag. Dit volg op haar Engelse debuutalbu­m. Die liedjie is deur Adam se Hugo Ludik geskryf en kan nog ’n danstreffe­r word. Sy word ook op die klankbaan van die fliek Gebore Talente gehoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa