Huisgenoot

QUEEN

NICKI MINAJ

- – DENNIS CAVERNELIS

Dié album met 19 snitte is die omstrede Amerikaans­e rapper se eerste ateljeealb­um ná The Pinkprint (2014). Die treffers Barbie Tingz en Chun-Li is ingesluit. Dis ’n welkome terugkeer vir die 35-jarige ster wat as Amerika se beste vroulike rapper beskou word.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa