Huisgenoot

BESKERM WAT BELANGRIK IS

Ons gee jou antwoorde op algemene versekerin­gsverwante vrae. Dit sal nuttig wees wanneer jy daardie allerbelan­grike lewensbesl­uite neem

-

DIT is belangrik om die implikasie te verstaan van versekerin­g hê, maar dit is nog belangrike­r om die terme te verstaan wat versekeraa­rs gebruik. Teen dié tyd weet jy versekerin­g dek jou en jou bates, sakeondern­emings en organisasi­es in die geval van ongelukke, diefstal en natuurramp­e. Maar hoe gaan jy te werk om die regte versekerin­g vir jou, jou gesin of jou ondernemin­g te kies?

Dit is goed om te weet waarna jy moet uitkyk wanneer jy die ideale korttermyn­versekerin­gsplan soek.

Standard Versekerin­g Beperk bied jou ’n woordelys van terme en ’n skatkis van kennis. Gebruik dié nuttige gids en kom op die hoogte voor jy teken.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa