Huisgenoot

HOEKOM IS DIT BELANGRIK OM JOU ITEMS TE SPESIFISEE­R?

-

Items wat jy gereeld uit jou huis neem, moet gedek wees in geval van verlies, diefstal of skade. In dié geval moet die items afsonderli­k gespesifis­eer wees sodat dit paslik gedek is. As dit nie gespesifis­eer is nie, sal dit gewoonlik nie gedek wees nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa