Huisgenoot

WEEGSKAAL: MOETS EN MOENIES

-

Moenie verwag hulle sal ’n haastige besluit neem nie. Aanvaar hul voorliefde vir regverdigh­eid. Moenie eens probeer om hulle by konfliksit­uasies te betrek nie. Aanvaar hul geneigdhei­d om uit te stel. Moenie hul rus versteur nie. Laat hulle toe om soms op die draad te sit. Moenie verwag hulle moet jou enigiets anders as gelyk behandel nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa