Versag die strepe deur dit by ’n somerwit langbroek of ’n kortbroek met ’n hoë, ingetrekte middeltjie te dra
Mal oor die deftige bloes by die donkerblou kortbroek! Dit is by die São Paulomodeweek gesien.