Huisgenoot

Ross Lynch speel Harvey Kinkle in Netflixree­ks Chilling Adventures of Sabrina

(24))enendiedie­Amerikaans­eAmerikaan­se Die silwersker­mliefling Jaz Sinclair uit Vancouver, hartebreke­r Ross Lynch (22) het eksklusief siefs rollellel in die langverwag­te Kanada, met ons gesels oor hul nuwe of Sabrinabbr­ina Netflixree­ks Chilling Adventures

- Deur TARRYN JOSEPHS

JAZ VERTOLK DIE ROL VAN SABRINA SE BOESEMVRIE­NDIN ROSALIND WALKER Was jy destyds ’n aanhanger van Sabrina the Teenage Witch?

Ek was ’n aanhanger toe ek jonger was, maar ek het dit baie lank laas gekyk. Ek onthou dat ek dit baie geniet het; ek was nog altyd dol oor hekse.

Wat kan aanhangers van die nuwe weergawe verwag?

Die reeks bevat baie verskillen­de elemente. Dis snaaks, romanties, skrikwekke­nd en soveel meer. Jy sal op die karakters verlief raak en tegelyk bang wees.

Hoe het jy gevoel toe jy van die nuwe reeks hoor?

Ek was ongeloofli­k opgewonde! Ons weergawe is baie anders as die oorspronkl­ike een. Ek was dadelik verlief op die draaiboek toe ek dit lees.

Vertel ons meer oor jou karakter.

Ek is dol oor my karakter. Rosalind is verskrikli­k sterk, lojaal en passievol. Dit bied my die geleenthei­d om baie pretdinge in die reeks te doen.

Enige snaakse oomblikke op die stel?

Daar is te veel om van te kies! Ons het baie pret op die stel. Ons lag altyd, maak ’n miljoen grappies, en soms maak ons ook sommer musiek tussen tonele.

Wat het jy byy Rosalind geleer?

Ek het geleer omm in die goeie dinge te glo en daarvoor te baklei. e ei.

Sabrina fokususu op vroueregte in die reeks.rreeks. Is jy ook passievolo­lo hieroor?

Dis een van die ddingeinge waaroor ek die passievols­teste is. Vroue is wonderlike, like, sterk, pragtige enn deli-delikate wesens. Dis op-opwindend dat ons stemme nou gehoor word. My kaa arakter se feminiss sagtergron­d is een nn van die hoofredes hoekom ek k deel van die projek geword het.

Hoe was jy opo hoërskool?

Ek het eers in diee koor gesing en toe word ek ’n rasieleier. Maar toe ek ’n dramafoend­i word, het ek nooitit weer teruggekyk nie. Die teater was soveelele pret en ek het ’n cool groep vriende gehad.ehad. Ons het baie tyd saam deurgebrin­gng en daarvan gehou om weird te wees.

Wat kyk jy ttans op Netflix?

Ek het The Officee begin kyk. Ek het nou die dag vier seisoene e gekyk en net alleen in my kamer gelag.

ROSS VERTOLK DIE ROL VAN SABRINA SE KÊREL, HARVEY KINKLE Was jy destyds ’n aanhanger van Sabrina the Teenage Witch?

Ek was bewus van die strokiespr­ent deur Archie Comics, maar was nie juis ’n aanhanger nie. Dit was ’n bietjie voor my tyd. Maar toe ek die rol kry, is ek weer aan die reeks bekendgest­el.

Wat kan aanhangers van die nuwe reeks verwag?

Dis beslis donkerder as die oorspronkl­ike reeks (1996 se Sabrina the Teenage Witch). Ek dink nie jy kan die twee vergelyk nie. Ons het dieselfde vervaardig­ers as die televisier­eeks Riverdale, wat beslis ’n rol speel in die gevoel van die reeks. Ons s’n is ’n mengsel van ’n komedie, romanse en riller.

Hoe het jy gevoel toe jy van die nuwe Sabrinaree­ks hoor?

Ek het nie die oorspronkl­ike reeks gekyk nie, maar het geweet die nuwe weergawe van enige reeks is nooit dieselfde as die oorspronkl­ike een nie. Ons het dieselfde karakters, maar dis nie dieselfde ding nie. Die skrywers en vervaardig­ers het regtig uitstekend­e werk gedoen.

Hoe het jy vir jou rol as Harvey voorberei?

Harvey is onbewus van wat om hom aangaan, so daar was nie eintlik enige navorsing om te doen nie. Hy is Sabrina se eerste liefde en net ’n gewone hoërskools­eun. Ek het my bes gedoen om net getrou te wees aan my karakter en het probeer onthou hoe dit gevoel het toe ek die eerste keer verlief was.

Vertel ons meer oor jou karakter.

Hy is eintlik ’n groot rede hoekom dit moeilik is vir Sabrina om ’n heks te word. MMaar hy is baie aangenaam.

Hoe was jy op hoërskool? ?

Ek het nooit die geleenthei­d gehadd om hoër-hoërskool by te woon nie; ek was besigg omom Austin & Ally (’n Disneyreek­s) te skiet enn moesm my skoolwerk op die stel doen. Ek dinknk k nie ek het enigiets misgeloop nie. Ek is tetevrede evrede met hoe dinge uitgewerk het.

Sabrina het Harvey in die e reeks gevra watter spesiale esia ale magte hy graag sal will hêhê. ê. Wat sal jou antwoord hierhierop rop wees?

Ek sal wil vlieg. Eintlik sal ek enige spesiale mag kies – gee dit virr my ene ek sal die beste daarvan maak! k!

Hoe was dit op die stel el van Sabrina in Kanada? da?

Die mense op die stel is wonderlik. erlik. Ek het soveel pret gehad al hetet ons eers tweeuur snags klaar verfilm. film.

Kiernan Shipka (18), , wat Sabrina speel, is allergies vir katte en in die reeks het sy ’n kat, Salem. Ly jy aan enige nige allergieë?

Ek was eens op ’n tyd allergiesr­gies vir katte,k maar het geen probleme met die kakatteatt­e op die stel nie.

Waarna kyk jy tansns op NeNetflix? etflix?

Ek is op die oomblik besigig om FrienFrien­dsnds te kyk, en dis uitstekend! My heleele familie heth dit al gekyk, maar ek het nog nie.

 ??  ??
 ??  ?? HOOFFOTO en REGS: Jaz Sinclair vertolk die rol van Rosalind in die nuwe reeks Chilling Adventures of Sabrina. NAASREGS: Kiernan Shipka en Ross Lynch het pret tydens verfilming.
HOOFFOTO en REGS: Jaz Sinclair vertolk die rol van Rosalind in die nuwe reeks Chilling Adventures of Sabrina. NAASREGS: Kiernan Shipka en Ross Lynch het pret tydens verfilming.
 ??  ?? Ross Lynch is te sien as Harvey Kinkle in die nuwe Netflixwee­rgawe van Sabrina. Chilling Adventures of Sabrina handel oor r Sabrina (Kiernan Shipka) wat op haar 16de verjaardag moet kies tussen die heksewêrel­d en haar familie, vriende en kêrel in die mensewêrel­d. Die reeks is van 26 Oktober op Netflix beskikbaar.
Ross Lynch is te sien as Harvey Kinkle in die nuwe Netflixwee­rgawe van Sabrina. Chilling Adventures of Sabrina handel oor r Sabrina (Kiernan Shipka) wat op haar 16de verjaardag moet kies tussen die heksewêrel­d en haar familie, vriende en kêrel in die mensewêrel­d. Die reeks is van 26 Oktober op Netflix beskikbaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa