Huisgenoot

MICKEY MUIS

-

LEWER 1 GROOT KOEK, GENOEG VIR 25-30 PORSIES BEREIDING: 20 MIN. BAK: 20-30 MIN. PER BAKSEL (2 BAKSELS) AFKOEL: 30 MIN. KOEK 170 g botter, kamertempe­ratuur 500 ml (2 k) suiker 5 eiers 10 ml (2 t) vanieljege­ursel sel 125 ml (½ k) suurroom 750 ml (3 k) koekmeel 15 ml (1 e) bakpoeier 5 ml (1 t) koeksoda 2,5 ml (½ t) sout 125 ml (½ k) melk pienk, blou, oranje, pers, s, geel en groen koskleurse­l sel VERSIERSEL basiese versiersel x 4 rooi koskleurse­l GANACHE 100 g donkersjok­olade 125 ml (½ k) room VIR VERSIERING 250 g plastiekve­rsiersel swart koskleurse­l geel koskleurse­l Mickey Muis-koekievorm­s (jy kan dit by ’n bakwinkel koop) Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ses 1820 cm-veerkoekpa­nne en voer dit met bakpapier uit.

1 Koek Gebruik ’n handklitse­r of staafmenge­r en klits die botter en suiker saam tot lig en donsig. 2 Voeg die eierwitte biet- jies-bietjies by en klits tot goed ingemeng. Voeg die vanieljege­ursel en suurroom by en meng goed. 3 Sif die droë bestanddel­e saam in ’n aparte bak. Voeg ’n koppie op ’n slag by die nat bestanddel­e terwyl jy kort-kort met ’n bietjie melk afwissel. Klits op lae spoed tot glad. 4 Verdeel die beslag tussen 6 bakke en voeg ’n paar druppels kleursel by elkeen. Vou die kleur liggies deur. Giet in die voorbereid­e bakpanne en bak 20-30 min. of tot ’n toetspen skoon uitkom wanneer dit in die middel ingesteek word. Laat 5 min. in die panne afkoel en plaas dan op ’n afkoelrak om heeltemal af te koel. 5 Versiersel Maak die basiese versiersel en ver-

deel die mengsel in die helfte. Voeg ’n paar druppels rooi koskleurse­l by die een helfte en sit eenkant. Sny die bokant van elke koek gelyk. Plaas 1 koek op ’n bord, smeer versiersel bo-op en plak nog ’n koek daarop vas. Herhaal met al die koeke. Smeer die rooi versiersel oor die bokant van die koek en bedek dan die kante. kan Verkoel in die yskas terwyl jy die ganache maak. ma

6 Ganache Gan Plaas die sjokolade lad en room in ’n glasbak en smelt s 2 min. in die mikrogolf mik terwyl jy elke 30 sek. roer. Hou nog ’n minuut min aan met roer om dit effens te laat afkoel voor voo jy dit versigtig oor die koek giet. Maak seker die ganache drup langs die kante van die koek af.

7 Vir versiering Verdeel die plastiekve­rsiersel in die helfte. Kleur die 1 helfte swart en die ander geel. Rol die swart uit op ’n oppervlak wat liggies met mielieblom bestuif is. Sny 2 Mickey Muisvorms uit en sit in die yskas. Rol 2 groot balle met die geel, druk dit effens plat en vorm dit in ’n ovaal. Gebruik van die oorskietve­rsiersel as gom en plak die 2 Mickey Muis-vorms bo-op die koek vas as ore en die geel voor die koek as voete.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa