Huisgenoot

RayJ kletsoor Kimseseksl­ewe

-

Kim Kardashian se eks Ray J het almal verbaas toe hy onlangs die sluier gelig het oor sy vuurwarm slaapkamer­kaperjolle met dié werklikhei­dster. Die 37-jarige sanger het vir medepartyt­jiegangers by ’n albumbeken­dstelling in Londen gesê hy is “nie spyt” oor sy tyd saam met Kim (38) nie.

“Ek en Kim het pret gehad . . . marathonse­ssies. Maar sy het nie gehou van sweterig raak nie en het gereeld gerus om haar grimering op te knap,” het hy beweer. En wanneer haar ma (Kris Jenner) gebel het terwyl hulle met die daad besig was, het sy amper altyd die oproep beantwoord.

“Sy het gehou van goed lyk tydens seks, die regte beligting, die stemming skep. Sy was wild; sy’t ’n rooi Louis Vuitton-kis vol seksspeelg­oed gehad.” Ray is met die Instagramm­odelgammod­el PPrincess Love (34) getroud en hulle het ’n sewesew maandede oue dogter,d Melody.Meloddy. Hy het oook oooor KiKimm se

bbe-be- stedingsge­woontes gepraat en beweer sy het amper R2 miljoen per jaar op deurtrekke­rtjies uitgegee.

Talle sosialemed­iagebruike­rs wou dadelik weet waarom ’n getroude man nog oor sy sekslewe met ’n eks van 10 jaar gelede praat. En hulle was nie die enigstes nie.

Ray se vrou was duidelik vies oor die storie toe sy op een Instagramg­ebruiker se vrae reageer. En Kim het op Twitter haar eks, wat saam met haar in haar berugte seksvideo te sien was, ’n “patologies­e leuenaar” genoem.

Die One Wish-sanger, wat van 2005 tot 2007 met Kim uitgegaan het, het vinnig oor sy praatjies teruggekra­bbel en op Instagram die kommentaar “vals gerugte” genoem. BRONNE: VOGUE.COM, EONLINE.COM, THESUN.CO.UK, USMAGAZINE.COM

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa