Huisgenoot

KYK NET HIER!

Hier is die jongste aanbieding­s van ons adverteerd­ers, van nuwe produkte tot winskopies

-

VOED JOU KOPVEL EN HARE

Argan Moroccan Oil word nie verniet “vloeibare goud” genoem nie. Die bevogtigen­de kenmerke daarvan word al eeue lank besing. Die unieke, vogryke mengsel van Argan Moroccan Oil, vitamien E en pantenol in die nuwe Easy Waves-reeks sal jou kopvel en hare voed, opknap en vol lewe laat. Hou gesonde hare in stand en verbeter jou pragtige haarstyle met ’n reeks produkte wat vir jou hare geskik is.

WORD MAKLIK FIKS

Casio se nuwe G-Shock GBD-800 met sy Step Tracker en Bluetooth is jou ideale fiksheidsv­riend. Die horlosie kan deur die GShock-app met ’n slimfoon verbind word en gee jou so toegang tot verskeie nuttige funksies. Dis maklik om die digitale skerm te lees terwyl jy draf. Tel jou treë en hoeveel kilojoules jy inneem. Daar is ook ander funksies wat jy nodig het op jou pad na gesondheid. Bel James Ralph by 011-314-8888.

SMAAKLIK EN VOEDEND

Whiskas is propvol geur en gesondheid vir katte van alle groottes en ouderdomme. Dit is die enigste katkos wat ’n heerlike vleissmaak­sensasie bied en is met bestanddel­e van goeie gehalte gemaak wat deel van ’n gebalansee­rde dieet kan wees. Whiskas Adult Meaty Nuggets kos R79,99 vir 1 kg by al die groot supermarkt­e. Die geure is Beef, Lamb & Rabbit, Gourmet Meat Platter, Chicken & Turkey en Ocean Fish.

EKSTRA GEUR

Knorr bied nou ’n geurmiddel met ’n tamatiebas­is, knoffel en kruie. Dis ideaal vir pastagereg­te, bredies, vleissouse en pizzas en kos net R14,99 per pakkie.

Of as jy hou van ’n bietjie meer byt by jou geroosterd­e groente, hoender, steak of seekos, sal jy van Knorr se nuwe periperiso­us hou. Giet net vinnig kokende water by en die sous is gereed.

Dit kos R13,99 per pakkie.

PAK ’N KOSBLIK

Jy kan nou die lekkerste kosblikke pak sonder vrees dat iets gaan uitloop, breek of pap raak. Die kosblik is deur die Kaapstadse ma van drie Vanessa Gardner ontwerp en vervaardig. Kies ’n kosblik met drie of vyf komparteme­nte sodat jy al die happies afsonderli­k en netjies kan inpak. Dit help ook om jul porsiegroo­ttes te beheer en interessan­te, gebalansee­rde etes te pak.

Kry nog inligting by mycrunchbo­x.com.

KLEUR EN PLAK

Spaar solank vir 2019 se skooljaar. Croxley Create Wax-uitdraaikr­yte in 12 kleure kos R30 by Makro.

Omdat ’n mens nooit genoeg gomstiffie­s in die huis het nie, koop sommer ook Croxley Create (36 g); dit kos R30 vir ’n tweepak.

Gaan loer in by Makro vir nog sulke winskopies en besparings­planne en begin die nuwe skooljaar op ’n billike noot.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa