Huisgenoot

KAN DIT WEES?

- Lgens aand mtrent geleentr er oe ning y armont kom, kelk ks oog. g

CHARLIZE Theron se liefdeslew­e eslewe was maar stil sedert sy en Sean Penn in 2015 uitmekaar itmekaar is. En sedert die aktrise haar seun, Jackson n (7), en dogter, August (3), aangeneem het, was sy dikwels kwels uitgesprok­e oor hoe moederskap al haar aandag ag in beslag neem. “Wann “Wanneer jy eers kinders het, is dit wie jy is. Dit is nou maar net so,” h het sy beweer. “Jy verander in iemand wat net ’n ma is. Jou ligga liggaam skakel amper af. Dis asof sof ek geen begeerte gehad he het vir uitgaan of iets nie.”

Maar as jy onlangse berigte kan glo, maak die Tullyster dalk weer tyd vir die liefde. Volgens The Sun is Charlize en Brad Pitt al sowat ’n maand lank alte danig me met mekaar en was hulle “omtrent vatterig” op ’n onlangse vermaakbed­ryfgeleent­heid. “Hu “Hulle sien mekaar nou amper ’n maand la lank informeel. Hulle is al ’n ruk vriende, maar sake het ontwikkel,” beweer ’n b bron. In berigte word beweer die twee is v vroeër dié maand gewaar toe hulle in die openbaar liefies raak.

Dit wa was nadat Brad (55) ’n vertoning van die rolpr rolprent If Beale Street Could Talk aangebied e en Charlize (43) ’n eregas by die gesellighe­id in die kuierplek Chateau Marmont in Los Angeles was.

“Brad het agterna na Chateau gekom, ’n ander uitrusting a aangehad en in ’n hoek van die kroeg by Charlize aangeslu aangesluit. Sy het ’n wodkaskeme­rkelk gedrink terwyl hy by miner mineraalwa­ter gehou het,” sê ’n ooggetuie van die twee, wat na b bewering deur Charlize se eks Sean (58) aan mekaar voorgestel is.

“Hulle was ongeloofli­k vatterig, en sy arm was om haar rug. In ’n stadium het hy vir haar geknipoog. Brad het gelyk of hy dit geniet – albei het regtig gelukkig gelyk.”

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa