Huisgenoot

BESIGE BY

-

Melissa (20), ’n boorling van n KwaZulu-Natal, is omtrent bedrydrywi­g. Ons het haar leer ken as diedie skoolmeisi­e Susan Vivier in die fliek Hoofmeisie (2011) en later as Chris en Kate se tweelingdo­gter, Katie, in die dramareeks mareeks Erfsondes. Melissa het onlangs weerer ’n draai op die groot skerm gemaak in die ggrapjas j Leon Schuster se komedie Frank & Fearless. “Ek was nog altyd ’n groot aanhangerg­ger van Leon, en om in een van sy flieks tee speel was ongeloofli­k,” vertel Melissa. Tussen haar eerstejaar-B.A.-studie in kreatieeat­iewe skryfwerk deur aan Unisa isis sy ook ’n kranige vlogger!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa