Huisgenoot

ANDERS BEHANDEL

-

Toe sy aan Hoofmeisie en Erfsondes werk, het haar skoolmaats h haar anders beg gin behandel, sê Melissa, wat o ook in 2014 in die fliek Agent 2000: Die Laksman te sien was. “Dit was ’n vreemde ervaring. Ek is ’n g gemaklike mens, en ek weet wie ek is. Toe mense lelik i is, kon ek dit nie verstaan nie. “Maar ek dank God elke dag vir die mense in my lewe, veral my familie en vriend vriende. Hulle hou my plat op die aarde en leer my wat menswe menswees is,” vertel Melissa, die jjongsteg jongste van vier kinders. Syy Sy h het drie ouer broers, Rudi (34), Anton (32) en Christiaa Christiaan (22), wat al almal uit die huis is. Die broers is van jon jongs af gedwing om in hul sussie se “toneelstuk­ke” te speel. Dit was gewoonlik ggegrondg gegrond opp op ’n Disney-yfl Disney-fliek en hulle moes dit opvoerp opvoer vir hul ppa, pa, Sev (54), ’n opknapping­skontrakte­ur en ma, Lyndsay ( (51), ’n kantoorbes­tuurder by ’n werwings werwingsag­entskap. Hulle het vroeër in Durba Durban gewoon, maar is deesda deesdae Kapenaars.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa