Huisgenoot

DIERELEWE

-

S Verskeie soorte pikkewyne kom op Antarktika voor. Die keiserpikk­ewyn is die grootste een. Hulle broei gedurende die wintermaan­de.

S Robbe: ’n Verskeiden­heid robbe kom in die vasteland se koue water voor. Die suidelike olifantrob is die wêreld se grootste rob: ’n mannetjie kan tot 3,7 m lank wees en 4 t weeg. Die luiperd rob is die naasgroots­te spesie op Antarktika. Die wyfies is groter as die mannetjies en word tot 3,5 m lank en kan meer as 500 kg weeg. Die Antarkties­e pelsrob is die kleinste van die yskontinen­t se robspesies, maar ’n mannetjie kan tot 200 kg weeg.

S Swerweralb­atros: Dié seevoël het ’n vlerkspan van tot 3,7 m – die grootste in die wêreld – en weeg tot 10 kg. Hulle leef van vis en pylinkvis en word slegs tydens die broeiseiso­en op land gesien.

S Reusepylin­kvis: Dié ongewerwel­des (hulle het geen skelet nie) is die swaarste ter wêreld en leef van vis en skaaldiere. Hulle woon diep in die see en ons weet nie veel van hulle nie. Hulle kan blykbaar blykb tot 14 m lank

word wor en 750 kg weeg.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa