Huisgenoot

Grondboont­jiebotter:

-

Voeg ’n lepel grondboont­jiebotter by die beslag voor jy dit bak.

Konfyt: Skep ’n skeppie framboos- of aarbeikonf­yt bo-op sodra dit uit die mikrogolf kom.

Skop: Bedruip die koek met ’n sopie Amarula, brandewyn of likeur terwyl dit nog warm is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa