Huisgenoot

LAAIE WEERSKANTE

-

Gebruik ’n stel laaie wat so breed soos of korter as die breedte van die tafelblad is as ’n praktiese basis. As jy laaie met wiele het, sorg dat die wiele ’n rem het. Plaas rubbermatj­ies tussen die laaie en die tafelblad om te keer dat dit gly. Probeer ’n kabinet pleks van laaie gebruik.

 ??  ?? ’n Lang tafelblad en ’n kombinasie van laaie en ’n kabinet skep genoeg ruimte vir twee.
’n Lang tafelblad en ’n kombinasie van laaie en ’n kabinet skep genoeg ruimte vir twee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa