Huisgenoot

BOK-BOK STAAN STYF

-

As jy ’n kort lessenaar het, kies smaller bokkies sodat jy meer ruimte onder het. As jy ’n tradisione­ler ontwerp het met ’n tou wat die kante van die bokkie in posisie hou, maak dit korter en skuif die knoop om jou tafel hoër te maak. Pak boeke of bokse met deksels op die kruisstukk­e van die bokkie vir ekstra bêreplek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa