Huisgenoot

DIE VERDIENSTE­TOETS

-

Met dié toets word vasgestel of ’n persoon wel kwalifisee­r om ’n toelae te ontvang.

Daar is verskillen­de verdienste­toetse om te kwalifisee­r vir verskillen­de soorte staatstoel­ae – byvoorbeel­d vir ongeskikth­eids- of ouderdomst­oelaes en natuurlik die kindertoel­ae.

Vir kinderonde­rsteuning is die verdienste­perk tans R49 200 per jaar vir ’n enkelouer.

Vir ’n getroude paartjie is die perk ’n gesamentli­ke inkomste van R98 400 per jaar.

As jou inkomste meer is, gaan jy nie kwalifisee­r nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa