Huisgenoot

WANNEER SAL DIE TOELAE VERVAL?

-

Onthou – die toelae is vir die kind, nie vir jou nie. As jy vir drie opeenvolge­nde maande nie die toelae opeis nie, sal die toelae outomaties gestaak word. Dit sal ook gestaak word indien die kind sou sterf; in ’n staatsinst­ansie opgeneem word; die land verlaat; of wanneer die kind ouer as 18 jaar word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa